South African

                                                                    Wrestling Federation

Home Up

2010 WORLD MASTERS CHAMPIONSHIPS

Domdidier/Fribourg. Switserland

30 July - 1 August

Na afloop van die tweede dag van die Wereld Meesterskampioenskappe in Domdidier Switserland het drie SA stoeiers reeds medaljes verower. Clifford Etsebeth het reeds Vrydag derde geeindig en die brons medalje in kategorie E onder 130 kg verower.

Chris Sutton, wat aan sy eerste Wereldkampioenskappe deelneem het laat gistermiddag die brons medalje in die kategorie C onder 97kg gewen met ‘n uitstekende oorwinning oor Istvan Korpics van Hongarye. Hy het in sy eerste wedstryd met Siamak Ezati van Iran afgereken, maar ongelukkig naelskraap teen die Wereldkampioen, Hidemitsu Yugawa, van Japan verloor.

Willem Putter het gisteraand naelskraap in die kategorie D onder 85 kg afdeling se finaal teen ‘n voormalige Europese senior kampioen, Nikolai Kazarof van Rusland, met 0-1 (clinch teen Willem), 1-0 & 1-1 verloor. Die wedstryd word deur baie as die beste van die kampioenskapep beskou. Willem se silwer medalje bring sy medalje oes op 5 goud, 5 silwer en 1 brons in 11 toernooie te staan.

Ons ander het langs die pad gesneuwel.

Hennie van Baalen het tydens ‘n oefening ‘n rugwerwel gebreek & in die hospitaal beland.

Vandag stoei Danie de Wet, Adie & Hardus van Zyl.

Groete

Pine

 

 

Clubs

Home

 Web Links

Road Maps

  Webmaster  

Last updated

29 Aug 2011

 

  September:  
3 SA Grappling Championships, Gauteng East
5 SA Coaches Council Meeting
10 SA Exec. Committee meeting - 08:00
13-18 World Senior Championships LL, GR, LF - Turkey
15 Last date to enrol for the SA Regional Championships - 22:00
24 SA Regional Championships
  Region 1 - Eastern Province, Western Province, Boland, Namibia
Region 2 - Gauteng East, Mpumalanga, Kwa-Natal
  Region 3 - Gauteng North, Central Gauteng, Northern Province
  Region 4 - North West, Gauteng South, Griqualand West, Northern Freestate, Southern Freestate
29 Last date to enroll for the SA Youth & Junior LL, LF Championships - 22:00
October:
4 SA Coaches Council Meeting

Full version of the 2011 Calendar

     

   

Developed  by: